HEIDELBERG IS KWELA SE DORP VAN DIE JAAR!
Ons het dit gedoen! Heidelberg is pas aangewys as Kwêla se Dorp van die Jaar 2024. Dankie aan almal betrokke wat so hard gewerk het, veral aan Heidelberg Hope en diè met goeie gesindhede wat hulle ondersteun het. #HeidelbergTimes #DorpVanDieJaar #NowYouKnow #heidelberghope